General Information
Price : 4 800,00 R
Posted
Ad details
Pragtige marmoset babas te koop. Hulle sal eers gereed wees einde September vir nuwe huise. Hulle is pragtig en gesond. First come first serve basis. 50 persent deposito betaalbaar om jou apie te verseker. Permitte is nuwe eienaar se eie verantwoordelikheid indien jou provinsie een benodig. Ernstige kopers kan my kontak op whatsapp enige tyd 0672387953. R4800 elk. Aflewering kan gereel word enige plek in Suid-Afrika.
Share the ad
Ad statistics
Number of views : 335
Last visited : 21/04 at 05:04
Reference : 99290