Marmoset babas te koop

Advertensie Besonderhede

Pragtige marmoset babas te koop. Hulle sal eers gereed wees einde September vir nuwe huise. Hulle is pragtig en gesond. First come first serve basis. 50 persent deposito betaalbaar om jou apie te verseker. Permitte is nuwe eienaar se eie verantwoordelikheid indien jou provinsie een benodig. Ernstige kopers kan my kontak op whatsapp enige tyd 0672387953. R4800 elk. Aflewering kan gereel word enige plek in Suid-Afrika.

Rapporteer die advertensie

Algemene Inligting

4,800 R

GAUTENG

Advertensie geplaas

Deel die advertensie

Statistieke van die advertensie

Aantal besoeke : 545

Laaste besoek op : 19/05 om 15:45

Verwysing : 99290